[go: nahoru, domu]

Google Play Pass

Meer pret, minder onderbreking

Meer as 1 000 speletjies
Geen advertensies nie
Geen inprogramaankope nie

Gereelde vrae

As ’n intekenaar sal jy toegang tot ’n omvattende katalogus van 1 000+ speletjies en apps kry, met nuwe toevoegings elke maand. Speletjies en apps in Play Pass sal geen advertensies en geen bykomende inappaankope hê nie.

Kyk na die Play Pass-oortjie in die Play Winkel-program, of soek oral in die Play Winkel speletjies en programme wat met ’n Play Pass-kenteken gemerk is

Advertensies sal verwyder word en inappaankope sal ontsluit wees vir enige speletjies en apps wat by die Play Pass-katalogus ingesluit is

Sommige speletjies en programme verkoop digitale items of dienste wat tot jou ervaring bydra, soos speelgeld of spesiale oorlegte. Met Play Pass sal enige inprogramaankope kosteloos vir jou beskikbaar gemaak word.

Met Gesinsbiblioteek kan gesinsbestuurders toegang tot Play Pass kosteloos met tot 5 gesinslede deel. Gesinslede sal Play Pass in hul rekening moet aktiveer. Kom meer te wete

Deel die pret

Gesinsbestuurders kan toegang tot Google Play Pass met tot 5 ander gesinslede deel sodat almal dit op hul eie toestelle kan geniet