[go: nahoru, domu]

Google One

Inprogram-aankope
3,9
603 k resensies
1 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Met die Google One-program kan jy jou foon outomaties rugsteun en jou Google-wolkberging bestuur.
• Rugsteun outomaties die belangrike goed op jou foon, soos foto's, kontakte en boodskappe, met gebruik van jou gratis 15 GB berging wat saam met elke Google-rekening kom. As jou foon breek of jy verloor dit of gradeer dit op, kan jy alles op jou nuwe Android-toestel terugstel.
• Bestuur jou bestaande Google-rekeningberging vir Google Drive, Gmail en Google Foto's.

Gradeer op na 'n Google One-lidmaatskap om selfs meer te kry:
• Kry soveel berging as wat nodig is vir jou belangrike herinneringe, projekte en digitale lêers. Kies die pakket wat die beste vir jou werk.
• Deel jou berging met tot 5 ander mense. Dit gee vir elke persoon toegang tot meer berging deur jou pakket, maar nie toegang tot mekaar se lêers nie.
Opgedateer op
18 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Persoonlike inligting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 8 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

3,9
590 k resensies
Daddy Dior
18 Julie 2020
This app won't let me open it.
14 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Jorge Rodriguez zamora
07 Junie 2020
BUENA
15 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Hierdie vrystelling bevat foutoplossings en verbeteringe in werkverrigting.