[go: nahoru, domu]

Google Home

4,0
2,77 m resensies
500 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Skep ’n meer georganiseerde en gepersonaliseerde slimhuis met Google Home. Stel jou Google Nest, wi-fi en Chromecast-toestelle op en bestuur en beheer hulle, asook duisende versoenbare slimhuisprodukte soos ligte, kameras, termostate en meer – alles van die Google Home-app af.

Personaliseer jou huisaansig.
Speld jou mees gebruikte toestelle, outomatiserings en handelinge vas aan die Gunstelinge-oortjie vir maklike toegang sodra jy die app oopmaak. Bekyk jou Nest-kameras en -deurklokkie se regstreekse strome, en soeklees deur gebeurtenisgeskiedenis. Stel Roetines in die Outomatiseringsoortjie op en bestuur hulle. Wysig ook vinnig enige toestemmings in die gekonsolideerde Instellings-oortjie.

Verstaan met ’n oogopslag wat by die huis aangaan.
Die Google Home-app is ontwerp om jou die status van jou huis te wys en jou op hoogte te hou van dinge wat jy dalk gemis het. Loer enige tyd by jou huis in en sien ’n samevatting van onlangse gebeure.

Beheer jou huis van enige plek af.
Jy kan met Google Home vir Wear OS versoenbare slimhuistoestelle van jou horlosie af beheer. Skakel die ligte aan, verstel die termostaat of kry ’n opletberig wanneer daar ’n persoon of pakkie by jou voordeur is. Gebruik die gunstelingeteël of voeg ’n toestel by jou horlosieskerm om die bestuur van jou huis so maklik soos ’n tik op die gewrig te maak.

’n Nuttige huis is ’n privaat huis.
Die beskerming van jou privaatheid begin met een van die wêreld se gevorderdste sekuriteitinfrastrukture wat ons direk by Google se produkte inbou sodat hulle by verstek beveilig is. Google gebruik ook jou versoenbare toestelle en data om jou huis nuttig te maak – maar net op maniere wat jy toelaat. Besoek Google Nest se Veiligheidsentrum by safety.google/nest vir meer inligting oor hoe ons jou inligting beskerm en jou privaatheid respekteer.

* Sommige produkte en kenmerke is dalk nie in alle streke beskikbaar nie. Versoenbare toestelle word vereis.
Opgedateer op
30 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 6 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,0
2,62 m resensies
Hanru Jansen
16 November 2023
only works sometimes....
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Google LLC
17 November 2023
Hi Hanru, we're sorry to hear about what happened. You can try moving your devices closer to your router for a better connection. For more help, reach out to us via phone, chat or social media channels here: https://goo.gle/3ZBMtC7
Marius Mc Donald
27 Oktober 2023
after so long, most features are only available in English. Not sure when Afrikaans wil be integrated.
4 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Micheal Le Grange
24 April 2021
Cool
6 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Nuut in hierdie opdatering:
Foutoplossings en verbeteringe.